Till Lindemann

Till Lindemann
Agtergrondinligting
Gebore4 Januarie 1963 (1963-01-04)
Leipzig, Duitse Demokratiese Republiek
OorsprongSchwerin, Duitsland
Genres
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, digter, en akteur
Jare aktief1986hede
Assosiasies

Till Lindemann (gebore 4 Januarie 1963) is 'n Duitse sanger en liedjieskrywer. Hy is veral bekend as die hoofsanger en liriekskrywer van die Duitse musiekgroep Rammstein.

Hy het in klein rolle in rolprente verskyn en het ook drie digbundels gepubliseer.

As 'n akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente Lost Highway (1997), How High (2001), Lilya 4-Ever (2002), en Nymphomaniac: Vol. I (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search